Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
AANGEBIED DEUR Buffelsdrift Game Lodge
Geniet ’n buffet-ontbyt in die restaurant en beleef ’n wonderlike ervaring saam met die drie grootpote Malaika, Bulelo en Jabari. Word meegevoer deur die aangrypende verhaal van drie wees-Afrika-olifante wat ’n gelukkige tuiste by Buffelsdrift Game Lodge gevind het. Persoonlike interaksie met die olifante en hope fotogeleenthede is deel van dié ervaring.
Afrikaans en Engels • Gesin • OB • 120 min.