Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
FEESDEBUUT
Ballet
Ondersteun deur AE Switch en die Johannesburg-metro
MET Joburg Ballet
Joburg Ballet se SCARCITY is ’n opwindende trio van werke wat een Suid-Afrikaanse première en twee wêreldpremières insluit. Skaarsheid is iets waaraan baie Suid-Afrikaners gewoond geraak het. Vir SCARCITY skep die Duitse choreograaf Hannah Ma The Void, terwyl die ikoniese Suid-Afrikaanse choreograaf en danser Dada Masilo haar eerste werk vir Joburg Ballet skep, naamlik Salomé, geïnspireer deur die teaterstuk deur Oscar Wilde. Die derde ballet is die eerste Suid-Afrikaanse opvoering van Azul deur Jorge Pérez Martínez – ’n Spaanse choreograaf.
Nie-verbaal • Gesin • 80 min.