Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die Francois Toerien Show +

Die Francois Toerien Show +

Die Francois Toerien Show +

31 Mar 2024 11:00

About

Sketskomedie

’n Toyota US Woordfees-produksie. Speelvak moontlik gemaak deur die KKNK.

MET Francois Toerien, Esther von Waltsleben, Lorraine Burger, Dean John Smith, Karli Heine, Hendrik Nieuwoudt en Kabous Meiring (gaskunstenaar)

“Dit is nou kwart oor sewe en hier volg die nuus om sewe.?.?.” Alles verskuif, verander, rampe en peste tref ons. Eens was daar krag, water, net vroue en mans. “Maar nie meer nie.” Semigrasie na die Wes-Kaap? Jy het ’n vierslaapkamerhuis gehad met ’n swembad en ’n huishulpkamer. Óók nie meer nie.

Afrikaans • Geen o.13 T • 75 min.?

More Info

Social


Die Francois Toerien Show +

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…