Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
DEBUUT
Kontemporêre musiek
MET Corneille Hutten en Christiaan Jacobsz
Wat gebeur as jy Suid-Afrika se voorste kitaarduo en treffers soos “Vyfster”, “Volare”, “Insomnia”, “Billie Jean” en “Bamboléo” saamsmelt? Jy kry Spanish Fire! Die veelbekroonde CH2 is reeds vir dekades aan die voorpunt van virtuose kitaarspel en hou tans ’n wêreldrekord vir die vinnigste kitaarspel. Tydens hierdie optredes gaan hulle probeer om hul eie rekord op die verhoog te verbeter teen 1 000 kitaarslae per minuut. Gaan hulle dit regkry?
Afrikaans en Engels • Gesin • 70 min.