Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Hallo, is Bettie wat praat

Hallo, is Bettie wat praat

Hallo, is Bettie wat praat

31 Mar 2024 13:30

About

Komedie

MET Dean John Smith

Dean John Smith, Suidooster se geliefde Wade, klim weer in die skoene van die skreeusnaakse Bettie, sy aweregse sosialemedia-persona. Bettie is beroemd (of is dit berug?) vir die eiers wat sy oor alles en almal te lê het, hoewel sy gewoonlik die kat aan die stert beet het. ’n Komedie met resepte, skinderstories en lief en leed. Okay, bapaaai!

Afrikaans • Gesin OB, T • 55 min.

More Info

Venue

Social


Hallo, is Bettie wat praat

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…