Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Die doel van Woord en Lewe se 2024 Vroue Konferensie is om ons moderne vrou te inspireer, bemoedig en bedien om ONBEPERK in Gees, Siel en Liggaam elke geleentheid aan te gryp en met passie uit te leef. Ons sprekers vir hierdie geleentheid sluit in Lindie Strydom, Susan Coetzer en Sharali Barnard.