Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Op 5 April stel Luna haar twee nuwe enkelsnitte en musiekvideos "Dis die dors" en "I'd rather be alone than alone in love" aan die publiek bekend. Beide haar nuwe Afrikaanse en Engelse albums word op 12 April aanlyn beskikbaar gestel. Ter viering van die nuwe musiek, word aanhangers uitgenooi om saam met Luna te kom vier deur na die nuwe musiek te kom luister by Drostdy Teater op Vrydag 5 April.