Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
'n Oggend saam met Gerrie Nel en Marnus Kamfer
Geniet ’n ontbytgesprek saam met adv. Gerrie Nel as hoofspreker, asook ’n
vraag-en-antwoordsessie saam met Marnus Kamfer.
Tema:
Plaasaanvalle en geweldmisdaad wat toeneem in die landelike gebiede rondom George.
Besprekingspunte:
• Wat is die SAPD se verpligtinge?
• Ek het myself verdedig, wat nou?
• Kan my vuurwapens ingeneem word?
• Is hulp beskikbaar indien ondersoeke sloer?
Vir enige navrae oor hierdie geleentheid kontak ons asb. op:
george@afriforumtak.co.za
0828893459