Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Amber verwys na 'n oranjebruin edelsteen, óf beteken "vlugtig, temperamenteel, vrolik en aandadig". Ombré is die verandering van lig na donker en van donker na lig. Strydom, Rall en Mouton weef in hierdie kabaret as't ware 'n klank-en-woordkleed met musiek en poësie. Amber / Ombré is vereer met die Woordtrofee by die Toyota Woordfees en genomineer vir 'n Fiësta-toekenning.
Genre: Kontemporêre musiek / Contemporary music
Choose your preferred date.