Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Eers was die meeste Leonard Cohen-aanhangers skepties: Hoe kan enigiemand waag om Cohen se onvergelykbare poëtiese lirieke in Afrikaans te vertaal? Maar skeptisisme het gou verander in verwondering, en die album was ’n ongekende sukses. Dis nou 'n dekade later en gehore is steeds in vervoering oor Koos van der Merwe se nuwe Afrikaanse akoestiese weergawes van treffers soos Dance Me to The End of Love, Suzanne, Hallelujah en Famous Blue Raincoat.
Genre: Musiek – Kontemporêr / Music – Contemporary
Choose your preferred date.