Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Dis 2020 – die toiletpapier-dorsjaar. Julie is die eienaar van 'n multifunksionele besigheid wat enige funksie denkbaar in haar agterplaas moontlik maak. Julie se plan om vandag van haar skoonma afskeid te neem, word omver gegooi wanneer Ouma Sally onverwags haar eie begrafnis gatecrash. Julie kan darem steeds die begrafnisblomme gebruik as die bruid – met haar groot geheim – opdaag vir die troue. Dis 'n storm van komiese verwarring en onthullings wanneer hierdie buitengewone karakters bymekaarkom.
Genre: Komedie
Regisseur: Suné Jansen van Rensburg
Choose your preferred date.