Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
In Stuur Groete vir die Moot kyk ‘n siniese jong man vyftien jaar nà 'n verwoestende tragedie terug in die verlede om sin te maak van die gebeure wat gelei het tot 'n plofbare situasie waarin sy gesin hulself bevind het. Ons pak tasse, chassé-chassé deur die grapevine ... en "boom"! Moenie hierdie kragtige debuut misloop nie.
Genre: Drama – Eenmanvertoning / One-man show
Rolverdeling / Cast: Kaz McFadden
Regisseur / Director: Lara Lourens
Choose your preferred date.