Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
RSG-luisteraars het vasgenael voor die radio gesit en luister hoe Tobie Cronjé lewe gee aan Rudie van Rensburg se karakters in die Hans-boeke. Tobie was ook te sien in die rolprentweergawe van Hans steek die Rubicon oor. Teatergehore kry nou die geleentheid om Tobie in lewende lywe op die verhoog te ervaar in ’n gedramatiseerde voorlesing en verwerking van Hans gee Herklaas horings. Ignatius van Heerden voorsien die radiobyklanke en beloof om gehore te laat skaterlag.
Genre: Komedie
Rolverdeling / Cast: Tobie Cronjé, Ignatius van Heerden
Regisseur / Director: Tobie Cronjé
Choose your preferred date.