Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Vir dié van julle wat dink dit is kinderspeletjies – dink weer! Die eeue-oue speletjie waarvan wêreldkampioenskappe aangebied word, is nou op jou voorstoep. Professionele en amateurspanne kan inskryf vir die kompetisie en met lekker pryse wegstap. Feesgangers wat nie braaf genoeg is om self in te skryf nie, kom aanskou die deelnemers in al hul glorie.
Duration: 360 min
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.