Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
In die dubbel-rolprent kindervertoning Passport to the Universe, met Tom Hanks as verteller, onderneem ons ‘n ongelooflike reis vanaf ons tuisplaneet deur die Melkweg Sterrestelsel tot aan die einde van die waarneembare Heelal.
Ruimtevorms is ’n volkoepelrolprent in Afrikaans met Magdaleen Schoch as verteller. Is die aarde rond soos 'n bal, of rond soos 'n pannekoek? Wat van Saturnus en sy ringe? Ruimtevorms gee 'n prettige en skouspelagtige beskrywing van verskillende voorwerpe in die ruimte.
Genre: Children’s show
Aanbieder / Presenter: Magdaleen Schoch
In die dubbel-rolprent kindervertoning Passport to the Universe, met Tom Hanks as verteller, onderneem ons ‘n ongelooflike reis vanaf ons tuisplaneet deur die Melkweg Sterrestelsel tot aan die einde van die waarneembare Heelal.
Ruimtevorms is ’n volkoepelrolprent in Afrikaans met Magdaleen Schoch as verteller. Is die aarde rond soos `n bal, of rond soos `n pannekoek? Wat van Saturnus en sy ringe? Ruimtevorms gee `n prettige en skouspelagtige beskrywing van verskillende voorwerpe in die ruimte.
Genre: Children’s show
Aanbieder / Presenter: Magdaleen Schoch