Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Cilliers van den Berg, Nic Beukes, DJ Kruger
Filmkenners en -entoesiaste Cilliers van den Berg, Nic Beukes en DJ Kruger gesels oor die gruwelfilm-genre en waarom “Horror” nog steeds een van die populêrste filmgenres in die wêreld is. Van den Berg is hoof van die Duitse Departement van die Universiteit van die Vrystaat (UV), Beukes is ‘n alum van die UV se Departement Drama- en Teaterkuns, en Kruger studeer tans vir sy
meestersgraad in drama. Die gesprek sal 'n psigo-analitiese perspektief insluit met spesifieke fokus op Carl Jung en Jacques Lacan se teorieë, wat albei voortspruit uit Sigmund Freud se werk.