Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Vlooi en die Olimpiese Vlam

Vlooi en die Olimpiese Vlam

Vlooi en die Olimpiese Vlam

24 Aug 2024 14:00

About

As die towersleutel begin gloei, gaan Vlooi en sy maats op ‘n avontuur, en hierdie keer is die bestemming Parys! Nie die ene in die Vrystaat nie, die een ver oor die water waar hulle paddaboudtjies eet, en die Mona Lisa vir hulle loer. En hulle is net betyds vir die 30ste Olimpiese spele. Maar o wee, die Olimpiese Vlam is gesteel, en daar is verskeie persone wat verdink word. hulp om saam met hom hierdie raaisel op te los.

So where is Kipper off to this year? Everyone is super excited for the 30th Olympic games to kick off. But what would happen if the Olympic flame went out or even worse, if it disappeared?

As die towersleutel begin gloei gaan Vlooi en sy maats op ‘n avontuur na Parys, nie in die Vrystaat nie, die een ver oor die water waar hulle paddaboudjies eet, en die Mona Lisa vir hulle loer. Kipper is in a race against time to find out what happened to the flame, and to get it back in time for the opening of the games in Paris. Is dit Cupid met sy pyl en boog, of die atleet van Rome wat dink hy is ‘n gladiator, of die Franse sangsensasie Fleur? Die president van Frankryk het ‘n groot beloning uitgereik vir die opspoor van die Olimpiese Vlam sodat die Spele uiteindelik kan begin, en Vlooi benodig almal van julle se hulp om saam die raaisel op te los.

Age restriction: N/A; Family Theatre for Grade R to Grade 5
Duration: 1 hour; No interval

Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Important Notice: PAID PARKING FOR ARTSCAPE THEATRE

Secure parking is available for Artscape patrons at the Cape Town Civic Centre basement parking area. Access is via the Jan Smuts Street entrance at the times indicated below:

Operating hours

• Mondays to Fridays between 5 pm and 11 pm
• Saturdays, Sundays and public holidays during show times

Parking tariffs
Fee: R40.00 / Pensioners: R30.00
For more info, please contact dial-a-seat: 021 421 76 95

More Info

Venue

Social


Vlooi en die Olimpiese Vlam

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…