Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Reünie

About

Dit is die selfde skoolsaal, maar 43 jaar later by die reünie van die 1980- matriekgroep. Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ‘n beurt voor die mikrofoon om hulle sê te sê. Lank terug het almal saam ‘n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer regtig konfronteer. Dana Snyman en Frank Opperman snoer weer kragte saam – verwag dieselfde fyn spot, deernis en ‘n tikkie nostalgie. Opperman is met ‘n kykNET Fiësta bekroon vir sy spel in die eenmanvertoning.

More Info

Venue

125 York St, George Central, George, 6529   Location on Google Maps

Reünie

26 Oct 2024 15:00

R180

Dit is die selfde skoolsaal, maar 43 jaar later by die reünie van die 1980- matriekgroep. Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ‘n beurt voor die mikrofoon om hulle sê te sê. Lank terug het almal saam ‘n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer regtig konfronteer.

26 Oct 2024 19:30

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…