Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

n Willer-Woeller-Westerer Storie

n Willer-Woeller-Westerer Storie

n Willer-Woeller-Westerer Storie

from 24 Oct 2024 10:00

About

'n Nuwe vrees het op die Wilde Weste geval – al die dorpies word tot op die grond
afgebrand! Pienkhoed Marie en Sjeriff Janus is op die spoor van die boef.... die
vreesaanjaende SPIKKELPERD! Alles is egter nie soos dit lyk nie. Is Spikkelperd
regtig die een agter al die brande, of is daar 'n ander speler in die spel? Ons helde
begin die raaisel agter Spikkelperd se motiewe ontrafel en ontdek gou 'n slinkse
komplot om die hele Wilde Weste te beheer! Maak seker om nie hierdie een mis te
loop nie!'

Venue


n Willer-Woeller-Westerer Storie

n Willer-Woeller-Westerer Storie 24 Oct 2024 10:00

R80

n Willer-Woeller-Westerer Storie 25 Oct 2024 10:00

R80

n Willer-Woeller-Westerer Storie 26 Oct 2024 10:00

R80