Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Lizz Meiring by Laer Volkskool Graaff-Reinet

10 Nov 2024 14:00

About

In Kameras, konserte en kleedkamers, ’n klets-en-sketskonsert, vertel Lizz Meiring van die woelinge en waansin, die tragedies en triomfe, die chaos en kreatiwiteit, die beroemdes en berugtes en die vreugdes en vertwyfelings van ’n lewe as aktrise. Sy onthul die ver paaie se reis, plaaslik en internasionaal, die vreemde kleedkamers, verhoë, rolprent- en TV-stelle en die soms vreemde gedrag van gehore, luisteraars, kykers en bewonderaars. In dié uiters vermaaklike stuk, vol verrassings oor die vermaaklikheidsbedryf, kry die gehoor ’n agter-die-skerms-ervaring soos nog nooit vantevore nie. Daar is ook fiktiewe karakters en sketse.
Afrikaans • T • 60 min.

Venue

Laer Volkskool Graaff-Reinet, 67 Cradock St, Graaff-Reinet, 6280   Location on Google Maps

Lizz Meiring by Laer Volkskool Graaff-Reinet

Lizz Meiring by Laer Volkskool Graaff-Reinet 10 Nov 2024 14:00

R150

In Kameras, konserte en kleedkamers, ’n klets-en-sketskonsert, vertel Lizz Meiring van die woelinge en waansin, die tragedies en triomfe, die chaos en kreatiwiteit, die beroemdes en berugtes en die vreugdes en vertwyfelings van ’n lewe as aktrise. Sy onthul die ver paaie se reis, plaaslik en internasionaal, die vreemde kleedkamers, verhoë, rolprent- en TV-stelle en die soms vreemde gedrag van gehore, luisteraars, kykers en bewonderaars. In dié uiters vermaaklike stuk, vol verrassings oor die vermaaklikheidsbedryf, kry die gehoor ’n agter-die-skerms-ervaring soos nog nooit vantevore nie. Daar is ook fiktiewe karakters en sketse.
Afrikaans • T • 60 min.

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…