Webtickets - Hans bars die bioborrel

Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Hans bars die bioborrel

Wednesday

Hans bars die bioborrel

16 Jul 2025 11:00

Kopanong Auditorium

Add to Calendar
Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, en hy kry nie vatplek aan die drakoniese reëls van die interne bevelsraad nie . Hans word gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur, neem die leisels oor. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op ’n ander manier moet onttroon.