Aangrypende duet drama met Simon Bruinders. By George sien Abraham hoe sy lewe na Tweede Wêreldoorlog verkeerd loop. Hy maak vir sy vrou ‘n Sideboard wat ‘n huisaltaar word Die sideboard word aanhoudend bedreig, deur die vuur as huis afbrand en ie Groepsgebiede wet. Abraham sy huis, sideboard sy verstand!