Webtickets - Bush Lapa April 2025 Konsertreeks

Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Bush Lapa April 2025 Konsertreeks

Josua na die Reen @ Bush Lapa - Cancelled

Bush Lapa April 2025 Konsertreeks

05 Apr 2025 18:00

Die Bush Lapa at Herold's Bay, George

Green
Green R180.00
Yellow
Yellow R200.00
Blue
Blue R250.00
Orange
Orange R220.00
Purple
Purple R280.00
Add to Calendar
Jacques De Villiers, die skrywer en sanger beter bekend as JNDR, het in 2013 sy eerste album vrygestel wat twee Ghoema-toekennings, 'n Tempo-toekenning, asook 'n Woordfees-toekenning verower het. Hierdie toekennings was onder andere vir ‘Beste Kontemporêre Album deur 'n Manlike Kunstenaar’ en ‘Nuweling van die Jaar’.

Alhoewel hy nie musiek maak vir 'n spesifieke gehoor nie, maar eerder omdat musiek vir hom 'n manier is om die lewe te beleef en te beskryf, was hierdie toekennings 'n sweeftuig wat sy werk aan 'n groter gehoor bekend gestel het en wat nou al tien jaar lank en vier Albums later sy loopbaan ondersteun. Hy is dankbaar vir die lojale volgellinge van sy musiek.