Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Vrou met 27 kinders

Vrou met 27 kinders

Vrou met 27 kinders

from 04 Apr 2025 15:00

About

DEBUUT

Drama

MET Petru Wessels TEKS Ludmilla Bollow REGIE Carel Trichardt VERTALING Jopie Koen

Vrou met 27 kinders vertel die storie van ’n kinderlose egpaar, gegrond op ’n ware lewensverhaal. Die man, ’n beeldhouer, maak elke jaar vir sy vrou ’n baba uit hout. Hy maak uiteindelik vir haar 27 kinders uit hout. Vir haar is hulle nie houtpoppe nie, maar kinders van vlees en bloed. Ná haar man se dood word van sy ander beelde aan die museum op die dorp geskenk. Die verhaal ontvou verder wanneer die museum se werknemers die vrou se “kinders” ook van haar wil wegneem.

Afrikaans • Gesin OB • 50 min.

Venue

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)  Location on Google Maps

Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30