DEBUUT
Stand-up
MET Sohail Booise TEKS Sohail Booise MUSIEK Brenda Fassie en Judy Boucher
Die kern van die storie vertel die verhaal van ’n alledaagse, normale middelklas-auntie op die Cape Flats. Auntie Cheryl is ’n online TikTok personality met meer as 350 000 followers, wat haarself in ’n omstrede bakleiery met haar beste vriend, Chantay, bevind. Die storie verduidelik hoe sosiale media familie en vriende kan beïnvloed op ’n negatiewe én positiewe manier.
Afrikaans en Engels • Geen o.10 OB • 60 min.