Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
DEBUUT
Instrumentaal
MET Corneille Hutten (kitaar) en Christiaan Jacobsz (kitaar)
Hierdie produksie is ’n interessante mengelmoes van die flamenco van Spanje, die moederland van die kitaar, met ’n klein bietjie Franse invloed, waar die Spaanse musiek grens aan Frankryk in die klein dorpie La Bolle. CH2 gooi ’n tikseltjie Italiaans en natuurlik ’n bietjie Afrikaans ook by. CH2 is bewese spesialiste om al hierdie style en genres saam te snoer, in ’n dinamiese uitvoering wat gehore op die punte van hul stoele laat sit. Dit is ’n kitaarvertoning vir die hele gesin, met hope humor daarby.
Afrikaans en Engels • Gesin • 70 min.