Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Musiekteater
MET André Schwartz TEKS André Schwartz en Robert Kruger REGIE EN STELONTWERP Saartjie Botha
Van kleintyd vind Jaco ’n sielsgenoot en denkbeeldige vriend in Elvis. Elvis word ’n toevlug wanneer enige uitkoms onmoontlik blyk te wees, vir beide Jaco en sy ma. Deur Jaco se lewe ontdek hy meer raakpunte met Elvis. Die onvergeeflike gebeur op Oukersaand. Bring roem kwytskelding? Is daar vergifnis, selfs vir Jaco? Is daar werklik ’n hiernamaals? Is ons toekoms “gerekenaar”? Die verhaal van die toneelstuk word ondersteun deur liedere uit André Schwartz se eie pen, asook verskeie bekende Elvis Presley-liedjies.
Afrikaans en Engels • Geen o.13 T • 65 min.
Choose your preferred date.