Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Bach & Beatles

Bach & Beatles

About

DEBUUT

Klassieke musiek

MET Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas) en Peter Auret (tromme)

Musiek van The Beatles bly immergroen, en vir klassiekemusiek-liefhebbers so ook die musiek van Johann Sebastian Bach. Die ooreenkomste en kontraste in hierdie uiteenlopende style word beklemtoon, in nuwe verwerkings van swing, die blues en bossa nova. Treffers van Bach soos Tokkate in D mineur, “Air” en “Jesus, bron van al my vreugde” word gehoor saam met The Beatles se “Let It Be”, “Hey Jude”, “A Hard Day’s Night” en “Can’t Buy Me Love”. Dit is die eerste keer wat die Charl du Plessis Trio musiek van The Beatles vertolk.

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

Venue

Absa Burgersentrum  Location on Google Maps

Choose your preferred date.

April 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30