Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Komedie
MET Marianne Thamm
Jy mag dalk dink dat politiek in Suid-Afrika nie ’n grap is nie, maar maak gereed vir Marianne Thamm se skreeusnaakse en insiggewende satiriese komedie, wat sin maak uit hoe die land staatskaping weerstaan en oorleef het. Die vertoning sluit die geboorte van die reusagtige, gesonde regering van nasionale eenheid (RNE) in, wat vir ons die “Republiek van Alle Kante” opdis. Thamm, ’n gerekende ondersoekende joernalis, ’n skrywer en skerpsinnige waarnemer, ondersoek wat verkeerd gegaan het in Suid-Afrika en hoe ons dit alles staande oorleef het, alhoewel dinge soms bietjie oes lyk.
Afrikaans en Engels • Geen o.16 OB, T • 65 min.