Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Anderkant die treinspoor

Anderkant die treinspoor

Anderkant die treinspoor

02 May 2025 20:30

About

Teater, woordkuns, musiek en dans word ingespan om ’n liefdesverhaal te vertel waarby twee bendegroepe op die dorpie Spoorvallei betrokke is. Die Hellas en die Pretty Boys is in konflik oor dinge soos jaloesie, erkenning, selfbeeld en respek. Dié jongmense deel dieselfde drome, maar sommiges s’n word net vinniger waar. Een ding is wel seker: Jy is nié jou adres nie! Ligweg geskoei op West Side Story en die aangrypende verhaal van Romeo en Juliet.
Duration 120min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


Anderkant die treinspoor

protected by
Queue-Fair
Free Tier