Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die een wat bly

Die een wat bly

About

’n Figure of 8-produksie, in samewerking met KKNK en Suidoosterfees; ondersteun deur NATi, die Festival Enterprise Catalyst (FEC) en die Jobs Fund

Die een wat bly is deels droom en deels getuienis. Die geselskap se persoonlike herinneringe dien as vertrekpunt om die verhouding tussen ma’s en seuns te skets. Dans en drama word saamgevoeg om die narratief te skep van ’n kunstenaar wat terugreis na sy kinderjare. ’n Danser staan sy moeder aan die dood af en wandel deur die flitse van sy geheue, asook die verbeelde geheime lewe van sy ma, om tot verhaal te kom oor sy verlede, sy identiteit, sy familie en sy toekoms.

Geen o/13 OB, T
Duration 75min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


Die een wat bly

protected by
Queue-Fair
Free Tier