Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Liefdesbriewe

Liefdesbriewe

About

’n Drama Drama-produksie, moontlik gemaak deur KKNK, Suidoosterfees en NATi

’n Ontroerende en tydlose drama oor die lewenslange verhouding tussen Melissa en André. Deur ’n reeks briewe, kaartjies en notas wat hulle oor vyf dekades skryf, onthul hulle hul diepste gedagtes, drome en gevoelens. Hulle skryf oor Europese avonture, mislukte huwelike en die hoogte- en laagtepunte van hul loopbane. ’n Tragikomiese verkenning van verlore geleenthede, onuitgesproke liefde en ’n verwikkelde vriendskap wat hulle vir altyd aan mekaar bind.

Geen o/10
Duration 60min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


Liefdesbriewe

protected by
Queue-Fair
Free Tier