Die Namakwa-daisy Danneline Ramsden bot behoorlik dié lente. Sy vier ’n dekade in die vermaaklikheidsbedryf en haar goue jubileum met ’n Xhoulag-storievertelproduksie wat oorloop van draaitjies, swaaitjies én saadjies wat uit Kommagas se stofstrate tot in die Kaap skiet en blom. Sy neem die gehoor op reis met haar staaltjies en teug tussenin aan ’n brousel saam met Miché van Wyk, wat haar in- en uitvra oor haar grootwordjare. ’n Skatkis vol Namakwalandse stories.
Geen o/10 T
Duration 60 min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.