Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Werk in die wêreld van klank

Werk in die wêreld van klank

Werk in die wêreld van klank

03 May 2025 11:00

About

Aangebied deur RSG

Dié drie gesoute RSG-omroepers ontsluit die klanklandskap van radio en potgooie. Van hoe om ’n onderhoud te voer en lewering van sportkommentaar tot die magiese landskappe van radiodrama en musiekprogramme word bespreek. Kom leer die fynere kunsies van uitsaai by RSG se gewilde stemme. Jy kry dalk ook geleentheid om ’n omroepertoets af te lê.
Duration 120 min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


Werk in die wêreld van klank

protected by
Queue-Fair
Free Tier