Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

ATKV-Koorgala

ATKV-Koorgala

About

Ons bekoor jou met ’n onvergeetlike middag van musiek wanneer seremoniemeester Frazer Barry die wenners van die ATKV-Koorkompetisie op die Operahuisverhoog verwelkom. Magdaleen Minnaar is een van die spesiale gaste en die Crescendo-sterre Shelby Williams en Marsha Bothma verleen ekstra glans aan die program. Die geleentheid sluit af op ’n hoogtepunt – ’n indrukwekkende massakooruitvoering met ons kunstenaars en deelnemers aan die ATKV-koorwerkswinkels wat die afgelope jaar aangebied is! Die briljante Boogie Band verskaf die begeleiding.
Duration 70 min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


ATKV-Koorgala

protected by
Queue-Fair
Free Tier