Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Hoort

About

’n Semi-outobiografiese kabaret waarin stories verweef word uit Stephanie Baartman se lewe as dogter van twee pastore. Terwyl sy binne die konteks van Suid-Afrika se komplekse geskiedenis soek na geborgenheid, deel sy humoristiese en aangrypende anekdotes, van haar kinderjare tot kulturele misverstande rondom identiteit. Hoort beklemtoon die veerkragtigheid van gemarginaliseerde gemeenskappe en vier die rykdom van kulturele diversiteit deur ’n lewendige mengsel van musiek, insluitend jazz, gospel en oorspronklike komposisies in verskeie tale.
Duration 70 min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue