Moontlik gemaak deur kykNET; ondersteun deur Tafelberg Meubels en Biggi Popcorn
Die gewilde kykNET-sepie Suidooster se Stormsterk-konsert word jaarliks eksklusief by die Suidoosterfees aangebied. In 2025 skop dié trefferkonsert Suidooster se tiende verjaarsdagvieringe af, en die sterre gaan die gehoor op hul voete hê. En soos dit in sepieland gaan, is daar ’n paar kinkels en verrassings … Kom geniet jouself gate uit saam met Bennie, Wade, Juicy Justin, Suzy, Bianca en die sluwe Nazeem. Met al die ander Ruiterbosch-inwoners soos Bridgette, Mymoena, Kaashifa, Siya en Gary, is aksie en vermaak uit die boonste rakke gewaarborg.
Duration 70min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.