Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Rooisand | Crimson Sands

Rooisand | Crimson Sands

01 May 2025 12:30

About

In samewerking met Human & Rousseau

Jeremy Vearey se epiese oorlogsroman, Rooisand, speel af in Namaland – van Duits-Suidwes-Afrika tot die Kaapkolonie. Die hoofkarakter, Dirk Aruseb, was sewentien toe Abraham Morris hom uit die Pella-weeshuis kom haal het om by die Bondelswarts aan te sluit. By Schansvlakte moet hy eers selfdissipline aanleer: wees nederig, wees geduldig, en leer dat oorlog nie ’n speletjie is nie. Vind jou eland, tem jou janfiskaal. Kom sluit aan vir ’n fassinerende gesprek oor ’n deel van ons land en sy geskiedenis waaroor daar nog min geskryf is.
Duration 60min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


Rooisand | Crimson Sands

protected by
Queue-Fair
Free Tier