Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
In samewerking met Tafelberg & Netwerk24
Zelda la Grange was vir twee dekades Nelson Mandela se regterhand. In What Nelson Mandela Taught Me deel Zeldastories wat sy geleer het oor nederigheid, respek, eerlikheid, hoe om waarlik te luister en wat om te doen as jy ’n groot fout begaan, soos sy self ook moes leer ná ’n ondeurdagte twiet. ’n Gesprek wat beloof om wyshede en hoop te bied, en van ons vra om Madiba se nagedagtenis te eer deur met integriteit te lewe.
Duration: 60 min
No interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.