Deur die uitbeelding van ’n walviskarkas wat na die seebodem sak, verken hierdie kragtige dansstuk die temas van dood en vernuwing. Dit dien as metafoor vir alle lewensiklusse – kortstondig en verganklik soos wat die mensdom is. ’n Apokaliptiese liefdesbrief met ’n aangrypende blik op die magiese skouspel van die verloop van alle aardse dinge.
Duration 30min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.