Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Omwentelinge, ’n papierspel

Omwentelinge, ’n papierspel

Omwentelinge, ’n papierspel

01 May 2025 17:00

About

Ondersteun deur Het Jan Marais Nationale Fonds

Die woord omwentelinge is afkomstig van die Latynse circumvolvo wat beteken “kronkelende bewegings of patrone”. Binne hul afsonderlike spiraal-wêrelde oorweeg Jana en Koos wat om te skryf of wat om te lees. En waar begin mens luister? Hul eie realiteite kom deur woord en musiek na vore. Buitelyne in prosa ingekleur deur Koos se unieke musikale uitdrukkings. Circumvolvo is ’n viering van die binneveld waar hulle patrone en prosesse mekaar ontmoet. ’n Papierspel op note tussen twee kreatiewe swerwers.


Duration 50 min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


Omwentelinge, ’n papierspel