Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Dubbeltwintigers Boekuitruil

Dubbeltwintigers Boekuitruil

25 Feb 2025 18:00

About

Aan my medeskrywers,

Ek nooi julle graag uit om iets van julle gunstelingskrywer te deel by die tweede ontmoeting van die Dubbeltwintigers. Bring ’n kopie van ’n boek, digbundel of skryfstuk uit jou literêre oorsprongstorie om onder mekaar uit te ruil en by mekaar inspirasie te vind.

Jy moet weet waar vandaan jy skryf om te weet waarheen jy skryf.

Julle skrywersvriend
Tiaan La Grange

Venue


Dubbeltwintigers Boekuitruil

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…