Laerskool Concordia Veldfliek 07 Maart 2025
Fliek begin 19:00.(hekke oop vanaf 17:00)
Verskeie kos,lekkernye en koeldrank stalletjies beskikbaar.
R60 p/persoon.
Ongelukkig word eie eet en drinkgoed nie toegelaat nie.
Onthou jou piekniek kombersie.
Bring jou vriende en familie en kom geniet n fliek op die rugbyveld onder die sterre.
Hekke maak reeds 17:00 oop, sodat almal lekker saam kan lag, gesels en ietsie kry om te eet en drink voor die fliek begin.