Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Inheems Afrikaans met Anton Goosen en Illimar Neitz

Inheems Afrikaans met Anton Goosen en Illimar Neitz

Inheems Afrikaans met Anton Goosen en Illimar Neitz

25 Mar 2025 19:00

About

Die legendariese Liedjieboer en vader van Afrikaanse rock, Anton Goosen doen vanjaar net ‘n paar selektiewe vertonings. Met 19 van sy liedjies wat in die FAK vervat is.. meer as enigiemand anders! Soos gewoonlik is sy staatmaker guitar maestro, Illimar Neitz saam met hom en hulle doen ‘n vertoning wat bestaan net uit inheemse musiek wat geskryf is en wat opgevoer word, sien julle in die kol ligte. Moenie hierdie intiem, inheemse Afrikaanse aand misloop nie.


Kos en drankies kan voor die vertoning by SkyBar/Lemonicious bestel word.

17:30 Deure open
19:00 Vertoning begin

Geen bespreekte sitplekke. Kom vroeg!

Venue


Inheems Afrikaans met Anton Goosen en Illimar Neitz