Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Bielie

About

Bielie is 'n humoristiese en poëtiese vertelling oor 'n aspirant-”bosveldbul" wat vasbeslote is om sy merk te maak as een van die Groot Afrikaanse Helde. Met die passie en ywer van 'n ware held, oefen hy sy kragte toegewyd elke dag: hy verslind sardientjies met die blikkie en al, loop honderde myle sonder om ooit moeg te raak, en oefen sy brul soos 'n leeu teen die Bosveldwinde.

Debuutproduksie / Debut production

Genre: Eenpersoonvertoning / One (wo)man show

Rolverdeling / Cast: Barend Kriel

Regisseur / Director: DeBeer Cloete

Dramaturg / Playwright: Ilne Fourie

Taal / Language: Afrikaans

Tydsduur / Running time: 60 min

Aanbevole ouderdom / Age suitability: 13+

Beperkings en waarskuwings / Restrictions and warnings: Taal / Language

Venue

EBW Auditorium   Location on Google Maps

Choose your preferred date.

July 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

protected by
Queue-Fair
Free Tier