Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

n Begin

About

Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas. Die woonstel is 'n gemors en hulle ook ... David Eldridge se toneelstuk is 'n intieme ondersoek na moderne verhoudings, met twee gebroke mense wat aan die einde van 'n partytjie uitreik na mekaar. Dié skerpsinnige stuk – sowel komies as aangrypend – vra vrae oor wedersydse eensaamheid, konneksie, menslikheid en intimiteit.

Nie ‘n debuut nie / Not a debut

Genre: Drama

Rolverdeling / Cast: Cintaine Schutte, Carel Nel

Regisseur / Director: Tinarie van Wyk Loots

Skrywer / Playwright: David Eldridge

Vertaler / Translator: Nico Scheepers

Verhoogbestuurder / Stage manager: Lize Marie Wait

Beligtingsontwerper / Lighting designer: Lize Marie Wait

Vervaardiger / Producer: Cintaine Schutte

’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi. Speelvak ondersteun deur die Vrystaat Kunstefees./A Toyota Stellenbosch Woordfees-production, supported by NATi. Playing filed supported by the Vrystaat Arts Festival.

Tydsduur / Running time: 90 min

Aanbevole ouderdom / Age suitability: 16+

Taal / Language: Afrikaans

Venue

kykNET Scaena Theatre   Location on Google Maps

Choose your preferred date.

July 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun

protected by
Queue-Fair
Free Tier