Niemand het 'n gemaklike verhouding met hul pa nie. Rescue Remedy is ‘n moffiekind se snaakse, tragiese poging om hul pappa halfpad te ontmoet. Letterlik, op die N2 snelweg. Bekende hoogtepunte van 'n plofbare verhouding beeld die liefde, misverstand, en woede tussen pa en kind uit, waaroor mens agterna kan lag. Rescue Remedy skyn 'n kollig op queer mense in kontemporêre Suid-Afrika, die trauma van 'n soldaat en geestesgesondheid. Kan pappa en kind hul ego’s eenkant skuif? Dalk is daar nog hoop. Liefde is rede genoeg om aan te hou praat.
Nie ‘n debuut nie / Not a debut
Genre: Drama, Komedie, Eenpersoonvertoning / Drama, Comedy, One (wo)man
show
Rolverdeling / Cast: Roland du Preez
Regisseur / Director: Tailyn Ramsamy
Skrywer / Playwright: Roland du Preez
Ondersteun deur NATi, speelvak ondersteun deur die Vrystaat Kunstefees. / Supported by NATi, playing field supported by the Vrystaat Arts Festival
Tydsduur / Running time: 58 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: 12+
Taal / Language: Afrikaans, Engels / English
Choose your preferred date.