Please note this is the webtickets development environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Vannie Wal, Af

Vannie Wal, Af

from 17 Jul 2025 20:00

About

Lover’s Lane in Stellenbosch is die enigste plek waar Adam, ’n eerstejaar, en Jethro, besig met sy meestersgraad, veilig voel in ’n onregverdige wêreld. Hier deel hulle gesteelde oomblikke in mekaar se arms. Maar die liefde en vertroosting wat hulle in die mees romantiese plekkie in die studentedorp beskore is, word getoets wanneer geheime en leuens kop uitsteek.

Nie 'n debuut nie / Not a debut

Genre: Drama

Musiek en Begeleiding: Solomon Maphita

Rolverdeling / Cast: Dean-John Smith, Angelo Bergh

Regisseur / Director: Amelda Brand

Skrywer / Writer: Mikyall David Harris

'n Suidoosterfees NATi Jong Sterre-produksie, moontlik gemaak deur NATi, die Jakes Gerwel Stigting en Artscape.

Produksiebestuurder / Production manager: Mikyall Harris

Tydsduur / Running time: 60 min

Aanbevole ouderdom / Age suitability: 14+

Taal / Language: Afrikaans, Engels / English

Venue


Choose your preferred date.

July 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

protected by
Queue-Fair
Free Tier