Om julle weer te kan sien vir 'n aand wat voel soos die sterre en klink soos die berge (selfs al sit ons in 'n teater) sal vir ons een groot avontuur wees. Die betowerende eienskap van die afgelope 12 jaar saam met julle was ... niks hoef ooit te stagneer nie, want ons kan net saamvloei met waar die musiek en die lewe ons lei. Een ding weet ek, dit kan alles wees wat ons droom. Ek sien julle daar.
Nie ‘n debuut nie / Not a debut
Genre: Kontemporêre musiek / Contemporary music
Skrywer / Writer: Jacques de Villiers
Musikant / Musician: Jacques de Villiers (liedjieskrywer, sanger / lyrics, vocals)
Kitaar / Quitar: Stephen Jonathan
Baskitaar / Base quitar: Stanley June
Tromme / Drums: Lardo De Beer
Viool / Violin: Raziela Greyton
Tydsduur / Running time: 60 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Taal / Language: Afrikaans