Please note this is the webtickets development environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Die hoogs begaafde en populêre klassieke-musiek kunstenaars, Zanne Stapelberg en Albie van Schalkwyk, bied hul eie weergawe van verskillende musiekstyle aan: van barok en romantiese opera, via klassieke kabaret en musikale teater, tot by die avontuurlustige wêreld van Spaanse klanke en -dansstyle soos die zarzuela en tango! Die program sluit musiek in van Chopin, Gershwin en Granados.
Debuutproduksie / Debut production
Genre: Klassieke musiek / Classical music
Musikant / Musician: Zanne Stapelberg (sopraan / soprano)
Pianis / Pianist: Albie van Schalkwyk
Tydsduur / Running time: 60 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Taal: Afrikaans, Engels, Italiaans, Frans, Spaans / English, Italian, French, Spanish